Wie Is Ons

Ons help mense om hulle grondverskuiwings toerusting, trokke, trekkers en sleepwaens te verkoop, Kontak Henning 0837552177

Baie dankie vir u besoek, ons waardeer opreg !!!

U PARK / WE SELL!!! Daar word DAAGLIKS, nuwe items bygevoeg. U word dus hartlik uitgenooi, om ons DAAGLIKS te besoek Indien u iets wil verkoop, kontak ons VANDAG.
ONS ADVERTEER GRATIS!!! “Ons gedagte is om u item so spoedig as moontlik te kan verkoop, daarom vra ons dat u, u verkoopprys so laag as moontlik sal hou, om dan so spoedig as moontlik kontant in u hand te verkry.”

Ons herbou en herstel ook diesel turbos, tel op en lewer af met een dag diens en een jaar waarborg. U Kan selfs op ons Facebook Profiels gaan kyk vir daaglikse plaasings. HVRTURBOS, HVRTURBOS ADVERTEER, HVRTURBOS TROKKE, TRAILERS, MASJIENE ,
HENNING JANSE VAN RENSBURG

u Kan gerus ons website address aan stuur!! Weereens Baie dankie vir die besoek, Dit help ons baie!!
Vir meer Inligting kan u ons rustig kontak.

Kontak Besonderhede

  • Henning 083 755 2177
  • Kantoor 069 334 9676
  • henning@hvrturbos.co.za

Hier is ‘n GROOT verskeidenheid van items te koop

Om ‘n “BARGAIN” of Winskopie te bekom, maak n OFFER, op enige van die items op die webblad.