Delwerstoerusting
png 20211118 092413 0000 Copy
Adverteer Nou, Grondverskuiwingsmasjienerie, Trokke, Sleepwaens ens.
Gratis.
Henning 083 755 2177
henning@hvrturbos.co.za
IMG 20220624 WA0024
Delwerspan 4vt, Met diesel engine. Scrubber en Rolsif, Puik toestand.
Prys: R70 000.00+vat
Area: Swartruggens
Kontak: Henning 083 755 2177
PICT4419
Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…
Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.
Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.
Baie, Baie dankie.
Lekker dag.
Henning, Elizna en Zannelee.
PICT8308
Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.