Concrete mixers

IMG 20180918 WA0167

Volvo S40, 8m3, Liebher mixer, 2007, Goeie toest.

Prys: R290 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Rustenburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20200907 WA0021

Kompleet 6m3 Mixer met hidraulics, Goeie toestand

Prys: R255 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Rustenburg

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20200902 WA0043

Merc 2633 , 1985 , 6m3 Mixer , Goeie toestand.

Prys: R 455 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Rusternburg

Kontak: Henning 083 755 2177

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
October 2020
M T W T F S S
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  
Die tyd is nou