Compressors

IMG 20210216 WA0016

Ingersoll Rand, 900CFM, Compressor, 15 Bar, 1921 Ure, CAT 3306, Goeie toestand.

Prys: R440 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Kimberley.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20210607 WA0071

Atlas Copco 396, 21 Bar, 825 CFM ,2003. Goeie toestand.

Prys: R 490 000,00+ vat

Area: Marble Hall

Kontak; Henning 083 755 2177

IMG 20210914 WA0042

Compressor Unit, Volledig, Kom uit 6mx6m Koelkamer, 3 fase, Baie goeie toestand.

Prys: R 15 000,00+vat

Area: Boshof

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20210806 WA0007

Compressor, 14 Bar, 850 CFM, Cummins 6CT Engine. Baie goeie toestand.

Prys: R230 000,00+vat

Area: Potgietersrus

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20201020 WA0017

Lp Compressor, 14 Bar, 550 CFM , Cummins C495NT, 4 Cyl, Getoets tot op 18 bar, Baie goeie toestand

Prys: R180 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Potgietersrus

Kontak: Henning 083 755 2177

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
September 2021
M T W T F S S
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930  
Die tyd is nou