Boubenodighede
CIMG6098
Steenmasjien, Soos nuut.
Prys: R100 000,00+vat.
Area: Cullinan.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
IMG00047 20100204 1830
Tipe Egg Layer Stock Steenmasjien, Maak 15 stene op n slag, Goeie toestand.
Prys: R9500,00+vat.
Area: Klerksdorp.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
IMG 20171201 WA040
Staal Stoor, 18mx40m met 2,7m I-Beam pote, Sonder sinkplate.
Prys: R65 000,00+vat. (Maak n Offer).
Area: Pretoria.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
PICT4419
Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…
Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.
Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.
Baie, Baie dankie.
Lekker dag.
Henning, Elizna en Zannelee.
PICT8308
Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.
IMG 20170718 WA068
Batching Plant, Goeie toest.
Prys: R285 000,00+vat. (Maak n Offer).
Area: P E.
Kontak: Henning. 083 755 2177.