Bote
Bass boot, 90 Hp, Met trawling motor, Goeie toestand. Prys: R90 000,00 +vat (Maak n offer) Area: Johannesburg Kontak: Henning 083 755 2177 Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie… Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe. Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg. Baie, Baie dankie. Lekker dag. Henning, Elizna en Zannelee. Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.IMG 20191205 WA0001
PICT4419
PICT8308