Trokke-Platbakke

IMG 20211111 WA0038

Merc Ateco, Km en jaarmodel onbekend, met bin en Taillift. Werkende toestand.

Prys: R95 000,00+vat

Area: Swartruggens

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20211220 WA0003

Merc met Kraan, Goeie toestand.

Prys: R270 000,00+vat

Kontak: Leeudoringstad

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20211220 WA0006

Nissan UD80, 2008, 160 000km, Vullis trok ( waste compactor), Ex Minisipalteit, Puik toestand.

Prys: R390 000,00+vat

Area: Rustenburg

Kontak: Henning 083 755 2177

png 20211118 092413 0000 Copy

Adverteer Nou, Grondverskuiwingsmasjienerie, Trokke, Sleepwaens ens.

Gratis.

Henning 083 755 2177

henning@hvrturbos.co.za

IMG 20211008-WA0016

MAN TGA 44-410, 2005, Cab en Chassis, Geen papiere, Goeie toestand.

Prys: R50 000,00+vat.

Area: Zeerust

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20210527 WA0025

International S – Line, Rollback 2,5m × 7m, 350 Cummins, Pre 1990 model, Kilos onbekend, Papiere is reg. Goeie toestand.

Prys: R 289 000,00 + vat.

Area: Naboomspruit

Kontak: 083 755 2177

IMG 20211020 WA0043

Iveco Stralis 430, Kajuit. Goeie toestand.

Prys: R110 000,00+vat

Area: Durban

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20211020 WA0045

Iveco Stralis 430, Kajuit. Goeie toetsand.

Prys: R 135 000,00+vat

Area: Durban

Kontak: Henning 083 755 2177

 

IMG 20210819 WA0025

Merc 2624, 2 × Engine, 2 × Ratkaste, 2 × Chassis, 2 × Cabs, 4 × Diffs, Vir Parte.

Prys: R60 000,00+vat

Area: Nylstroom

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20210902 WA0053

TATA 407T. 4Ton. Dieselpomp kort aandag. Standaard engine.

Prys: R79 000,00+vat

Area: Lichtenburg

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20190727 WA0056

International, Geen engine.

Prys: R50 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Meyerton.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous