Trokke-Perde

IMG 20220126 WA0004

Scania 480R, kort n clutch, staan reeds 2 jaar, papiere reg.

Prys: R 130 000,00+vat

Area: Delmas

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20211112 WA0079

TATA Novus 7548, D/Diff Perd, 2017, 160 000km, Cummins, met n diensrekord, Puik toestand.

Prys: R500 000,00+vat

Area: Krugersdorp

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20211112 WA0081

MAN TGS 26.480, 2013, D/Diff, 550 000km, Puik toestand.

Prys: R540 000,00+vat

Area: Krugersdorp

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20211112 WA0083

MAN TGS 26.480, 0214, 700 000km. Puik toestand.

Prys: R 600 000,00+vat

Area: Krugersdorp

Kontak: Krugersdorp

IMG 20220113 WA0022

ERF EC14, Cummins N14 select+, 13 Spd Fuller manual, Papiere reg. Baie goeie toestand.

Prys: R190 000,00+vat

Area: Delmas

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220113 WA0024

Scania G460, 870 000km, 2015, Met Kearneys, 2017, 40m3 Side tipper. Baie goeie toestand.

Prys: R880 000,00+vat

Area: Welkom

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20211217 WA0003

Scanina, 2018, 545 734km, Vol Diensrekord, Puik toestand.

Prys: R990 000,00+vat

Area: Randfontein

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220113 WA0041

Scania G460, 870 000km, 2015, Baie goeie toestand.

Prys: R520 000,00+vat

Area: Welkom

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20211215 WA0005

Iveco Stralis 430, 2012, 600 000km, Met hydraulics. Baie goeie toestand.

Prys: R435 000,00+vat

Area: Meyerton

Kontak: Henning 083 755 2177

 

IMG 20211123 WA0025

Oshkosh, CAT 4406, Engine, ratkas en brieke is gedoen met n Enkel as Dolly, 15 000KM, het net Lowbed gesleep. Baie goeie toestand.

Area: Pretoria

Prys:R180 000,00+vat

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20211220 WA0006

Nissan UD80, 2008, 160 000km, Vullis trok ( waste compactor), Ex Minisipalteit, Puik toestand.

Prys: R390 000,00+vat

Area: Rustenburg

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20211208 WA0020

Oshkosh, Big Cam 400 Cummins, Baie goeie toestand.

Prys; R110 000,00+vat

Area: Barble Hall

Kontak: Henning 083 755 2177

 

png 20211118 092413 0000 Copy

Adverteer Nou, Grondverskuiwingsmasjienerie, Trokke, Sleepwaens ens.

Gratis.

Henning 083 755 2177

henning@hvrturbos.co.za

IMG 20210222 WA0054

Nissan CW55, V8, D/Diff, Fuller Box, Goeie toestand.

Prys: R205 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Carltonville.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20211020 WA0041

Volvo FMX440, 900 000 Km, FSH Goldplan by Volvo. 2017. Baie goeie toestand.

Prys: R 820 000,00+vat

Area: Somerset Wes

Kontak: Henning 083 755 2177

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous