Boormasjiene
IMG 20220215 WA0032
Hino 2841, Drillmax 250 Boormasjien, Deutz 912 Donkie, 140m Rods, Hammer, 6 duim Beitel, 24 Bar Elgi Kompressor, Baie goeie toestand.
Prys: R2 700 000,00+vat
Area: Pietersburg
Kontak: Henning 083 755 2177
IMG 20220202 WA0018
Merc 1413, 4×4, ADE, 352 N, 6 cyl Deutz donkie engine, Aquamaster boor, 40m rods, 2x Hammers, 1x Beitel, met gereedskap. Baie goeie toestand.
Prys: 700 000,00+vat
Area: Ellisras
Kontak: Henning 083 755 2177
png 20211118 092413 0000 Copy
Adverteer Nou, Grondverskuiwingsmasjienerie, Trokke, Sleepwaens ens.
Gratis.
Henning 083 755 2177
henning@hvrturbos.co.za
IMG 20220527 WA0018
Stamperboor, Yanmar Diesel engine, Met stamper, byle en tou. Puik toestand
Prys: R40 000.00+vat
Area: Warmbad
Kontak: Henning 083 755 2177
IMG 20200818 WA0006
Merc Atego 2628 Boormasjien, 6 Cyl Deutz donkie engine , 4 Stage Hydraulic pomp , Foam pomp en 700 Lt watertank , 3m Steelcasing rakke en vat 10m lengtes en 7 Toolboxes. Rig het 120 Ure op en is Nuut in 2020 gebou.
Prys: R 1,6 Miljoen+vat(Maak n offer)
Kontak: Hennig 083 755 2177
PICT4419
Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…
Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.
Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.
Baie, Baie dankie.
Lekker dag.
Henning, Elizna en Zannelee.
PICT8308
Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.