Bobcats

IMG 20220118 WA0060

Yengdong JC60, 5000 ure, Bande 95%. Goeie toestand.

Prys: R120 000,00+vat

Area: Benoni

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220218 WA0012

CAT 246C, Skidsteer, 5 021 ure, 2012, met n bak, 2,1m Besem en 650mm miling masjien, Goeie toestand.

Prys: R800 000,00+vat

Area: Bloemfontein

Kontak; Henning 083 755 2177

IMG 20220111 WA0039

Bobcat T190, 2008, 2339, 2008, 2339 ure, Puik toestand.

Prys: R270 000,00+vat

Area: Pretoria

Kontak: Henning 083 755 2177

png 20211118 092413 0000 Copy

Adverteer Nou, Grondverskuiwingsmasjienerie, Trokke, Sleepwaens ens.

Gratis.

Henning 083 755 2177

henning@hvrturbos.co.za

png 20220324 093131 0000

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous