Besighede
IMG 20191003 WA0003
Besigheidsperseel in industriele gebied. Kantoor, kombuis, toilette en stoor spasie, 427 m2. Plaveisel vir parkering, 700m2. Baie mooi en netjies.
Prys: R1, 7 Milj
Area: Bloemfontein
Kontak: Henning 083 755 2177
IMG 20171201 WA040
Staal Stoor, 18mx40m met 2,7m I-Beam pote, Sonder sinkplate.
Prys: R65 000,00+vat. (Maak n Offer).
Area: Pretoria.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
IMG 20191104 WA0006
Fabriekswerkswinkel en/of Pakhuis
Prys: R55 Milj +vat (Maak n offer)
Area: Witbank
Kontak: Henning 083 755 2177
PICT4419
Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…
Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.
Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.
Baie, Baie dankie.
Lekker dag.
Henning, Elizna en Zannelee.
DSCN1456
Gastehuis, 12 Dubbelbedkamers en 2-Familie eenhede (Elk met 3-slaapkamers in n eenheid), 0,3 Hektaar oop grond, Puik toestand.
Prys: R4,4Milj.
Area: Kuruman.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
PICT8308
Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.
geenfoto 1306426097
Vier aangrensende eiendomme. Twee straat fronte, 4800m2 en goedgekeurde besigheidsregte, A1.
(Twee tuinwoonstelle en twee kantore)
Prys: R10 Milj.
Area: Pretoria Noord.
Kontak: Henning. 083 755 2177.