Bakkies

IMG 20210325 WA0088

Jeep Grand Cherokee, 2011, 3,6 Overland, 155 382Km, Goeie toestand.

Prys: R205 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Upington.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20210324 WA0090

Landcruiser, 1988, 4×4, 4L Petrol, 485 727Km, Goeie toestand.

Prys: R120 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Upington.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20210312 WA0006

Isuzu, KB280, 4×4, Dubbel Cab, 2,8 Diesel Turbo, Nuwe bande, 317 000Km, Met canopy en lining op bak, Goeie toestand.

Prys: R130 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Wolmaranstad.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20210121 WA0002

Triton 2,5 Turbo Diesel, 4×4, 360 000Km, 2009, Goeie toestand.

Prys: R150 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Bethal

Kontak: Henning 083 755 2177

1601389716548

Foed Ranger XLT, 2,5 Diesel, 2004 312 000km, Kort n turbo

Prys:R55 000,00+vat(Maak n offer)

Area:Swartruggens

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20201021 WA0004

Ssangyong Wildbesigtigings voertuig, 4×4 Geen papiere, Goeie toestand

Prys: R60 000,00+vat(Maak n offer)

Area:Witbank

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20200617 WA0006

Cruiser, 4,5L Petrol, 450 000 km, 1988, Goeie toestand.

Prys; R75 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Upington

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20191104 WA0010

Ford F250 GLT, 2006, 142 000 km, Met sundowner, 2015, Luukse horsebox, Baie goeie toestand

Prys: R600 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Jan Kempdorp

Kontak: Henning 083 755 2177

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous

 

April 2021
M T W T F S S
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  
Die tyd is nou