Akkommodasie

Ons het van tyd tot tyd mense wat ver moet ry om na sekere items, wat ons verkoop, te kom kyk. Hulle benodig dan akkomodasie. Laat weet ons gerus. Ons plaas die inligting GRATIS!!! op die web. Baie dankie.
Lekker dag. Henning. 083 755 2177.

IMG 20171201 WA040

Staal Stoor, 18mx40m met 2,7m I-Beam pote, Sonder sinkplate.

Prys: R65 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Pretoria.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

DSCN1456

Gastehuis, 12 Dubbelbedkamers en 2-Familie eenhede (Elk met 3-slaapkamers in n eenheid), 0,3 Hektaar oop grond, Puik toestand.

Prys: R4,4Milj.

Area: Kuruman.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

1235213 10152095812157863 724311472 n

21Ha, 15Km vanaf Vanderkloof, Noordkaap. 3xBoorgate met pompe, windpomp en sinkdam. 3xGronddamme, 2xWatertanks.

GEBOU 1: Backpackers Lodge, Slaap 8, Kombuis, Sit/Eetkamer, 2xBadk, Meubels ingesluit. 3mx3m Koelkamer. GEBOU 2: 4xSlaapk Huis, 2,5 Badk,Kombuis, Sit/Eetk, TV Kamer, Poolkamer, Waskamer, 2xKantore, Groot Braaikamer, Swembad en Koi Dam, Stoorkamer, Voeltjiehokke, 3xGarages, Groot omheinde erf.

GEBOU 3: Stoorkamer met 4xVoertuig afdakke, Gebou 4: Volledig toegeruste Slaghuis, Watersuiweringsaanleg, Groot Gereedskapkamer, GEBOU 5: Vark hokke, GEBOU 6: Groot Skuur, GEBOU 7: Groot skuur met Waterkoeler, 4mx3m, Koelkamer, Groot afdak. GEBOU 8: 6xHoenderhokke met 4xSilos, GEBOU 9: 2Slpkamer huis, Kombuis, Sit/Eetkamer, Waskamer, Swembad, Onderdak Braai, Omheinde erf. GEBOU 10: Gastehuis, 2x 2Slpkamer chalets, Onderdak braai, 3x1Slpkamers met on-suite, Meubels ingesluit. VOERTUIE: 2xVaaljapie Trekkers en 2x Sleepwaens. LEWENDEHAWE: 2xEmoes, Rooibok, Duiker, Ganse, Kalkoene, Hoenders, Springbokke.

Prys: R4,9Milj.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

1743549 677434305632603 689031773 n

454 Ha Jagplaas, 60% Grasveld en 40% Berg, 2,5 Ure vanaf JHB, 15 Km vanaf Naboomspruit, 7 x Chalets, 4 x Kampeerplekke, 1 x 475 m2 Huis met  4 x Slaapkamers, 2 x Badkamers, Sitkamer, Eetkamer, Kombuis, ens, 6 x Boorgate, Warm swembad, Koue swembad, Slagkamer met koelkamer, Bediende kwartieres, 5 x Gronddamme, 40 Km pad, Uitkyk toring, 13 x Verskillende Wildsoorte.

Prys: R15 Milj.

Area: Naboomspruit.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

1383946 619933808049320 530641363 n

3 Slk huis beskikbaar en n “Dormitory”. Halaal ontbyt en ander etes kan gereel word. Langs die N12, Klerksdorp. Motor met drywer is ook beskikbaar.

Kontak: Michelle 018 469 1325 / 081 558 9763.

1656192 697538480307807 91912763 n

Gastekamers beskikbaar per uur of langer!

Area: Parrow

Kontak: Wilma, 081 536 7430.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
December 2020
M T W T F S S
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  
Die tyd is nou