Gebeurtenisse

DSC01852

Ons is betrokke by dinge en gebeurtenisse wat maak dat: “Die Erwe van ons Vadere, vir ons Kinders Erwe bly” —Die Stem—

Kontak: Henning. 083 755 2177.

DSC01851

As jy kan, begin vandag om n verskil te maak deur slegs n boom te plant. As ons elkeen dit doen, sal ons wereld klaar vinnig anders begin lyk.

Baie dankie. Lekker dag.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT9920

Ons Is Afrikaans, Ons Praat Afrikaans, Ons laat dit Gebeur in Afrikaans, Ons Doen dit in Afrikaans – Trots Afrikaans -.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

Previous
April 2021
M T W T F S S
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  
Die tyd is nou