Woonstelle

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

IMG 20160628 WA019

Lieflike meenthuis in veilige kompleks, 3 Slaapkamers, 2 vol badkamers, Albei met stort, bad, toilet en wasbak, Dubbel garage, Ingeboude braai, Veilige erf, Geskik vir klein diertjies!

Prys: R1,15 Milj.(Maak n Offer).

Area: Middelburg, Mphumalanga.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

geenfoto 1306426097 4

Woonstelle x 4, Die een is byna op die Plein in Pretoria middestad en drie naby die Universiteit van Pretoria.

Prys: …

Area: Pretoria.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

 

geenfoto 1306426097

Vier aangrensende eiendomme. Twee straat fronte, 4800m2 en goedgekeurde besigheidsregte, A1.

(Twee tuinwoonstelle en twee kantore)

Prys: R10 Milj.

Area: Pretoria Noord.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

10300974 10152470309598628 7206862084189945772 n

Pragtige woonstel, 2 Slaapkamer, 1 Badkamer.

Prys: R900 000,00+vat.

Area: Meyerspark.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
December 2020
M T W T F S S
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  
Die tyd is nou