Waterkarre

IMG 20211220 WA0005

Merc Atego 1517, 2005, 260 000km, Honeysucker, 700L, Wet pomp, Ex Minisipaliteit, Puik Toestand.

Prys: R420 000,00+vat

Area: Rustenburg

Kontak: Henning 083 755 2177

png 20211118 092413 0000 Copy

Adverteer Nou, Grondverskuiwingsmasjienerie, Trokke, Sleepwaens ens.

Gratis.

Henning 083 755 2177

henning@hvrturbos.co.za

IMG 20211103 WA0041

MAN CLA26.280, 2015, 16 000LT Waterkar, 155 000Km. Boeie goeie toestand.

Prys: R750 000,00+vat

Area: Pretoria

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20210130 WA0141

Bell B20D, 18 000L, 14 000 Ure, 2012, Nuwe Tank, Baie goeie toestand.

Prys: R1,250 Milj +vat. (Mak n Offer).

Area: Benoni.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20210206 WA0050

FAW, 2008, 18 000L, Waterkar, Goeie toestand.

Prys: R330 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Benoni.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous