Transport

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

IMG 20160904 WA030

Abnormaal Lowbed.

Prys: Te Huur.

Area: …

Kontak: Henning. 083 755 2177.

1507613 745843098779767 1685949590 n

Vragte of Vervoer kontrakte nou beskikbaar!! Kontak:

1. Riaan, 076 108 6095 / 064 515 8172

2. Carina, 076 393 3471. (Vragte net vir Platbak en Side Tipper Links)

3. Annemarie, 060 815 9399.

4. Carin, 081 759 6046.

Baie dankie.

Henning, 083 755 2177.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
January 2021
M T W T F S S
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
Die tyd is nou