Trokke-Tipbakke
IMG 20201204 WA0003
Nissan UD CW36-370, 2013, Goeie toestand.
Prys: R660 000,00+vat(Maak n offer)
Area: Pretoria
Kontak: Henning 083 755 2177
IMG 20201019 WA0011
Isuzu 10m3 Tipper, 2009 Goeie toestand
Prys: R430 000,00+vat(Maak n offer)
Area: Pretoria
Kontak: Henning 083 755 2177
PICT4419
Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…
Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.
Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.
Baie, Baie dankie.
Lekker dag.
Henning, Elizna en Zannelee.
PICT8308
Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.
IMG 20170801 WA032
Merc 2624, Bullnose, 10m3, Goeie toest.
Prys: R160 000,00+vat.
Area: Potchefstroom.
Kontak: Henning. 083 755 2177.