Plotte

geenfoto 1306426097

Full title stands next to the Vaalriver, Fly fishing, Ski water, 250Km from Bloemfontein & JHB, 80Km from Klerksdorp & Welkom, 26 Km from Bothaville, Pragtig!!!!.

Prys: R440 000+vat.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20171201 WA040

Staal Stoor, 18mx40m met 2,7m I-Beam pote, Sonder sinkplate.

Prys: R65 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Pretoria.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

20171203 164905

2,5 Ha Kleinhoewe in die Pragtige Langkloof area. Veilig en stil, 2x Huise, Staalstoor, Werkswinkel, Dubbel garage, Vars water, Elektriese omheining, 2x Skuifhekke.

Prys: R1,95 Milj.

Area: Langkloof.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

1441347 648628301846537 657048559 n

Plot, 8,5Ha, 3 Slaapkamerhuis met 2xBadkamers, Ruim sitkamer met ingeboude kaggel, Groot kombuis met ingeboude kaste en n opwas met spens +

3xWoonstelle buite, 2x van hulle met eie badkamers en kombuis en 1x Batchelor woonstel met toilet, stort en wasbak.

Prys: R1,6 Milj.

Area: Warmbad.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

1513891 10202057462213072 1505007360 n

Plot 4,2 Ha, 980m2 Werkswinkel, 3 Fase, Met huis en baie water.

Prys: R3,3 Milj.

Area: Pretoria Oos.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 7553

Plot 2,2Ha, Met spog woning, Uitsig op Natuurreservaat, Geskik vir Gastehuis, Boutique Hotel of Ontwikkeling.

Prys: R19 000 000,00 (Maak n Offer).

Area: Pretoria-Oos.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20160919 WA027

Landbou/Ontwikkelingsgrond, 5,1 Ha Plot met R3 Milj se verbeterings en n aansig teen die N4, Die ou huis, die nuwe huis, 10 x Hout chalets, 3 x Woonstelle, 4 x Garages, Stoorkamers, Ablussieblok, 19 x Skadunet afdakke.

Prys: R5,3 Milj.

Area: Rustenburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
December 2020
M T W T F S S
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  
Die tyd is nou