Perde en Sleepwa
IMG 20201001 WA0023
Nissan CK290, 1997, Met 9 kar sleepwa. Nuwe hydraulic tank, PTO, Shocks en Airbags, Baie goeie toestand
Prys: R380 000,00+vat(Maak n offer)
Area: Klerksdorp
Kontak: Henning 083 755 2177
PICT4419
Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…
Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.
Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.
Baie, Baie dankie.
Lekker dag.
Henning, Elizna en Zannelee.
PICT8308
Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.