Onderdele

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

PICT7982

Vir Samil, Magirus Deutz en ander Trok onderdele is ons Beskikbaar.

 

Kontak: Petrus. 082 220 7719.

20140221 151824

CASE 780, TLB, Geen engine of transmissie, Vir Parte.

Prys: R15 000,00+vat.

Area: Potgietersrus.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

swart 3

Perkins 4 Cylinder Engine Kopleet.

Prys:  R18 500+vat

Area:  Warmbad

Kontak:  Henning  083 755 2177

DSC02029

Earthmoving + Trok onderdele.

Kontak: Riaan. 041 5856455.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
May 2021
M T W T F S S
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  
Die tyd is nou