Loaders
WhatsApp Image 2021 01 25 at 22 51 40
Volvo L90E Laaigraaf, 2004, Ure onbekend, Baie goeie toestand.
Prys: 350 000,00+vat(Maak n offer)
Area: Nylstroom
Kontak:Henning 083 755 2177
WhatsApp Image 2021 01 27 at 20 25 21
Kawasaki ZV115 laaigraaf bak, Buste en vloere is gedoen, Puik toestand.
Prys: R 75 000,00+vat(Maak n offer)
Area: Delmas
Kontak:Henning 083 755 2177
WhatsApp Image 2021 02 01 at 20 12 18
Wuhlf ZLY20F, Laaigraaf, 2008, 3000 Ure, Baie goeie toestand.
Prys: R190 000,00+vat(Maak n offer)
Area: Benoni
Kontak: Henning 083 7552177
IMG 20201204 WA0006
Hitachi ZW 250 Laaigraaf 2013, 26 000 ure, Kort dieselpomp.
Prys: R270 000,00+vat(Maak n offer)
Area: Swartruggens
Kontak: Henning 083 755 2177
IMG 20201002 WA0021
Komatsu WA400, Jaarmodel en ure onbekend Goeie toestand behalwe 1ste, 2de en 3 de ratte vang nie
Prys:R160 000,00+vat(Maak n offer)
Area: Sasolburg
Kontak: Henning 083 755 2177
IMG 20200907 WA0020
AMCO LHD, Ondergrondse Laaigraaf , 4704 Ure, Baie goeie toestand
Prys: R220 000,00+vat(Maak n offer)
Area: Benoni
Kontak: Henning 083 755 2177
1596452304588
Buffel , 2012, 3456 ure , Goeie toestand.
Prys:R270 000,00+vat(Maak n offer)
Area:Benoni
Kontak:Henning 083 755 2177
1596452305350
Buffel ,2008 , Ure onbekend (395 ure) Goeie toestand
Prys:R220 000,00+vat(Maak n offer)
Area:Benoni
Kontak:Henning 083 755 2177
IMG 20200310 WA0002
Rondebult RB835 (3Ton), 2011, 3100 Ure, Puik toestand.
Prys: R245,000,00+vat(Maak n offer)
Area: Bronkhorstspruit
Kontak; Henning 083 755 2177
IMG 20191108 WA0002
Heracles HR920 laaigraaf, 2018, 604 Ure, Puik toestand
Prys: R240 000,00 +vat (Maak n offer)
Area: Potchefstroom
Kontak: Henning 083 755 2177
PICT4419
Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…
Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.
Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.
Baie, Baie dankie.
Lekker dag.
Henning, Elizna en Zannelee.
PICT8308
Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.