Krane

IMG 20201120 WA0015

Sumitomo LS-218RH Tower 80Ton Crawler Crane, 2006, 5902 Ure. Goeie toestand

Prys: R350 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Benoni

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20190307 WA0061

Copelyn 16Ton Kraan, Kan ook grab gebruik, Goeie toest.

Prys: R60 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Port Elizabeth.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190727 WA0058

Pesci 777, 12ton per meter kraan.

Prys: R30 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Meyerton.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

IMG 3634

American 5470-70, Ser no 5470/22, 6/71 GM Detroit in trok en 4/71 GM Detroit vir die kraan, Kilometer lesing is 7972 Myl, Kraan ure 2594, Trok ure 4430, 51m Main Boom 7 Fly-Jib 13m, 4 Sheave Maximum Hook Block. (Vir R60 000,00+vat Ekstra, sal alle nodige sertifikate gedoen en verkry kan word).

Prys: R550 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Pretoria.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20170807 WA086

TEREX 30 Ton, Rowwe terrain kraan, Baie goeie toest.

Prys: R630 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Kemptonpark.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20161102 WA033

P & H Rowwe Terrein kraan, 18 Ton, Goeie toest.

Prys: R300 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Middelburg. (MP).

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20160909 WA023

TEREX RT230-1, 2008, 5400 Ure, Puik toest.

Prys: R1 250 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Kempton Park.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20160831 WA020

Liebher All Terrain kraan, ’85, 1800 Ure, 37m-56m (3 Stages), Weeg 65 ton, Baie goeie toest.

Prys: R1,3 Milj.

Area: Krugersdorp.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
April 2021
M T W T F S S
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  
Die tyd is nou