Implemente

IMG 20210329 WA0069

Kuilvoerkerwer, Enkel ry, Goeie toestand.

Prys: R15 000,00+vat.

Area: Marikana.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

1607430815517

Bees hanteringstelsel:

1x Drukgang

2x Skuifhekke

1x Taltec skaal met krat

1x Taltec nekklamp met krat, Skuifhek, 1000L tank en petrol pomp

Puik toestand

Prys: R80 000,00+vat(Maak n offer

Area: Vereniging

Kontak: Henning: 083 755 2177

IMG 20181103 WA0045

Spuit.

Prys: R90 000,00+vat.

Area: Klerksdorp.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20200916 WA0002

Toro 7 gang grassnyer vir Golfbane ens. Goeie toestand

Prys: R150 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Hendrina

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20201112 WA0016

Krapper, 19 Tand met harkies en wiele, Goeie toestand.

Prys: R55 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Standerton

Kontak: Henning 083 755 2177

1605193808356

JD1750, 8 Ry, Vacume, Planter met monitor, Goeie toestand

Prys: R150 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Standerton

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20201112 WA0018

Krapper, 15 Tand met wiele, Goeie toestand.

Prys: R25 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Standerton

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20201112 WA0017

2000L Teqnoma, 12 Ry Spuit, Puik toestand

Prys: R65 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Standerton

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20201112 WA0014

JD 7200, 4Ry, Vacume planter met gifbakke, spuit en monitor, Goeie toestand

Prys: R80 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Standerton

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20201112 WA0015

JD 7000, 6 Ry Planter, Goeie toestand

Prys: R50 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Standerton

Kontak: Henning 083 755 2177

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
May 2021
M T W T F S S
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  
Die tyd is nou