Huise

IMG 20190322 WA0222

Huis met sterk boorgat, Drie slaapkamers, 1 1/2 Badkamer, Eet/Sitkamer, Kombuis, Afdak en braai.

Prys: R440 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Hertzogville.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

20171203 164905

2,5 Ha Kleinhoewe in die Pragtige Langkloof area. Veilig en stil, 2x Huise, Staalstoor, Werkswinkel, Dubbel garage, Vars water, Elektriese omheining, 2x Skuifhekke.

Prys: R1,95 Milj.

Area: Langkloof.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

1441347 648628301846537 657048559 n

Plot, 8,5Ha, 3 Slaapkamerhuis met 2xBadkamers, Ruim sitkamer met ingeboude kaggel, Groot kombuis met ingeboude kaste en n opwas met spens +

3xWoonstelle buite, 2x van hulle met eie badkamers en kombuis en 1x Batchelor woonstel met toilet, stort en wasbak.

Prys: R1,6 Milj.

Area: Warmbad.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

094

Huis met 15 vertrekke, Erf is 495m2, Vloer area is 350m2, Algemene woonhuis, Dubbelverdieping, (Ingesluit buitekamers en woonstel), Enkel garage met baie ander parkeer spasie.

Prys: R2,99 Milj.

Area: …

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20160628 WA019

Lieflike meenthuis in veilige kompleks, 3 Slaapkamers, 2 vol badkamers, Albei met stort, bad, toilet en wasbak, Dubbel garage, Ingeboude braai, Veilige erf, Geskik vir klein diertjies!

Prys: R1,15 Milj.(Maak n Offer).

Area: Middelburg, Mphumalanga.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20160910 WA008

Huis met 4 Woonstelle.

Prys: R990 000,00 +vat (Maak n Offer).

Area: Hennenman.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20161018 WA033

Huis Siersteen, 3312m2, 4 x Slaapkamers, 2 x Badkamers, 2 x Kombuise, 1 x Opwas/Wasgoedkamer, Eetkamer, Sitkamer, Studeerkamer, Buite braai, 2 x Kaggels, Waterput + Waterkanaal en DSTV.

Prys: R750 000,00.

Area: Warrenton.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
December 2020
M T W T F S S
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  
Die tyd is nou