Gesoek
1075823 426201714160759 1967317584 n
Ons is opsoek na n 2de handse Nardi Ploeg. Baie dankie.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
1375913 449379641848086 93539421 n
Opsoek na 6m en 12m containers teen billike pryse!! Baie dankie.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
PICT4419
Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…
Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.
Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.
Baie, Baie dankie.
Lekker dag.
Henning, Elizna en Zannelee.
1521540 10152096978306678 1213106218 n
Opsoek na Beessleepwaens, Beeskalfies of selfs Links. Baie dankie.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
PICT8308
Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.
17092011080
Ons soek 30×34 ton side Tippers, 10x 3as of Superlinks met of sonder val kante, vir Kontrak werk. (Ons het die kontrakte)
Kontak: Victor
Tel: 031 401 2152
Sel: 078 137 1120
Frik Schutt
Sel: 078 350 2602
1461612 544285242330657 1958835253 n
Gesoek: Metaalverklikker wat goud kan opspoor op 2 meter diepte.
Kontak: Richard. 062 356 8592.
IMG 20131017 WA000
ADE 354NT Engine, Werkende toest.
Prys: R20 000,00+vat.
Area: Frankfort.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
1964986 696033650419798 2055077744 n
Kontrakte gesoek vir Grondwerk, Paaie, Riool – Water – Stormwater Retikulasies, Concrete werke, ens!!
Kontak: Henning. 083 755 2177.
1441347 648628301846537 657048559 n
Gesoek, Merc 2628, Platbak, D/Diff.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
PICT8314
Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.