Graders

PART 1542087207797 20160928 142358

Galion T500M, 6 Cylinder Detroit, 1988, Ripper agter, Goeie toest.

Prys: R240 000,00+vat.

Area: Ermelo.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190123 WA0140

Galion T500M.

Prys: R240 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Pretoria.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190218 WA0081

CAT 120G, 1089 Ure, Puik toestand.

Prys: R550 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Rustenburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190426 WA0105

XCMG GR180, 2008, Ure 930, Puik toest.

Prys: R480 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Pretoria.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190628 WA0088

Rondebult RB418, 2010,8500 Ure, 6 Cylinder. Puik toestand.

Prys: R600 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Bethlehem.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20200304 WA0000

Galion T500C Padskraper met ekstra Detroit 4 Cyl engine, Goeie toestand.

Prys: R240 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Hendrina

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20191028 WA0001

Galion dresser T500m, Power shift, 4Spd, 10000 Ure, Goeie toestand

Prys : R300 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: De Aar

Kontak: Henning 083 755 2177

 

IMG 20200316 WA0024

Dresser T500D, ADE 352T, Met aircon en reverse kamara, Goeie toestand.

Prys: R300 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Vrede

Kontak: Henning 083 755 2177

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

IMG 20170403 WA032

Komatsu 632, ’96, 8000 Ure, Bande 50%, Met papiere, Puik toest.

Prys: R700 000.00+vat.

Area: Thabazimbi.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
July 2020
M T W T F S S
« May    
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
Die tyd is nou