Generators
IMG 20220311 WA0007
Generator, 43,7 kw, op sleepwa met 3 cyl Detroit engine, kort diens.
Prys: R65 000,00+vat
Area: Swartruggens
Kontak: Henning 083 755 2177
png 20211118 092413 0000 Copy
Adverteer Nou, Grondverskuiwingsmasjienerie, Trokke, Sleepwaens ens.
Gratis.
Henning 083 755 2177
henning@hvrturbos.co.za
IMG 20220316 WA0011
Krag Opwekker, 5KW, 380V, Lister engine, Goeie toestand.
Prys: R15 000,00+vat
Area: Balfour
Kontak: Henning 083 755 2177
IMG 20210406 WA0053
Transformer 2500 KVA, 2006, Kompleet oorgedoen met die nodige dokumente.
Prys: R440 000,00+vat. (Maak n Offer).
Area: Johannesburg.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
IMG 20220422 WA0015
Generator, Cummins, 625KVA, Nie silent pack nie en ook nie ATS nie, 106 Ure, Puik toestand.
Prys: R440 000.00+vat
Area: Welkom
Kontak: Henning 083 755 2177
PICT4419
Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…
Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.
Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.
Baie, Baie dankie.
Lekker dag.
Henning, Elizna en Zannelee.
PICT8308
Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.