Engines

IMG 20220119 WA0039

Detroit GM V8 471 Engine, Goeie toestand.

Prys: R50 000,00+vat

Area: Oudtshoorn

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220119 WA0041

Deutz 2cyl Engine, Baie goeie toestand.

Prys: R30 000,00+vat

Area: Oudtshoorn

Kontak; Henning 083 755 2177

IMG 20220316 WA0005

CAT 3056T Engine, Industrial Spec, Baie goeie toestand.

Prys: R70 000,00+vat

Area: Vrendenburg

Kontak: Henning 083 755 2177

png 20211118 092413 0000 Copy

Adverteer Nou, Grondverskuiwingsmasjienerie, Trokke, Sleepwaens ens.

Gratis.

Henning 083 755 2177

henning@hvrturbos.co.za

png 20220324 093131 0000

IMG 20220527 WA0022

Merc OM352, Met 12V Starter, Puik toestand.

Prys: R 45 000.00+vat

Area: Warmbad

Kontak: Henning 083 755 2177

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous