Dumpers
IMG 20180907 WA0142
CAT D250B, Vir parte, Is net agter die cab middeldeur gesny, Engine goed, Brieke werk, Transmissie goed.
Prys: R70 000,00+vat. (Maak n Offer).
Area: Brits.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
IMG 20210108 WA0006
Bell B25D Dumper, 2003, 21000ure, Baie goeie toestand
Prys: R600 000,00+vat(Maak n offer)
Area: Kuruman
Kontak: Henning 083 755 2177
IMG 20181107 WA0248
Volvo A35D, 2007, 18035 Ure, Goeie toest.
Prys: R 880 000,00+vat.
Area: Benoni.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
IMG 20190410 WA0079
Bell B20B, Goeie toest.
Prys: R285 000,00+vat.
Area: Honeydew.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
IMG 20190513 WA0168
Bell B17B, Nuwe airbags, 400 Ure op die engine, Pui toest.
Prys: R260 000,00+vat. (Maak n Offer).
Area: Aliwal Noord.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
IMG 20190712 WA0118
CAT D25D, Goeie toest.
Prys: R330 000,00+vat. (Maak n Offer).
Area: Klerksdorp.
Kontak: Henning. 083 755 2177.
IMG 20200212 WA0022
TEREX 2766 Dumper, 19000 Ure, 12,5m3 Bak, Bande 70%, Baie goeie toestand
Prys: R200 000,00+ Vat (Maak n offer)
Area: Bloemhof
Kontak: Henning 083 755 2177
PICT4419
Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…
Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.
Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.
Baie, Baie dankie.
Lekker dag.
Henning, Elizna en Zannelee.
PICT8308
Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.