Dozers

IMG 20210315 WA0029

CAT D7R, 2012, 17509 Ure, Goeie toest.

Prys: R2 050 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Boksburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20210315 WA0030

CAT D8R, 2009, Nuwe meter 4000 Ure, Goeie toestand.

Prys: R1 600 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Boksburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20210315 WA0035

CAT D8R, 10 004 Ure, 2011, Puik toestand.

Prys: R4 750 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Boksburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20210712 WA0017

CAT D8K Dozer, Ure onbekend, 1978,80. Goeie toestand.

Prys; R440 000,00+vat

Area: Clanwilliam

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20180824 WA0157

CAT 814, Wheeldozer, 1800 ure nadat hy heeltemal herbou is.

Prys: R550 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Rustenburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20201117 WA0039

Te Huur/ Te Koop: Komatsu D85A-21, 300 Ure nadat Engine en Onderstel gedoen is, Puik toestand.

Prys: R550 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Clarens

Kontak: HenningĀ  083 755 2177

IMG 20201120 WA0094

CAT 824B Wheeldozer, 4000 Ure nadat masjien gedoen is, Lem, Ripper en Vurke, Baie goeie toestand

Prys: R440 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Rustenburg

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20200921 WA0004

CAT D3B Dozer, CAT 3204DI Engine, Met Ripper, Puik toestand.

Prys: R290 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Lady Grey

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20200120 WA0000

Cat 824B, Met Lem en Vurke, Goeie toestand.

Prys: R600 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Rustenburg

Kontak: Henning 083 755 2177

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
September 2021
M T W T F S S
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930  
Die tyd is nou