TRAILERS

Vir enige navrae vir enige produkte op die bladsy kontak ons
Henning.
Cell: 083 755 2177
Fax: (012)549 6492
Epos:henning@hvrturbos.co.za

 

IMG 20220131 WA0013

SA Truck Bodies, 2014, 40m3, Side tipper Link, Baie goeie toestand.

Prys: R410 000,00+vat

Area: Brits

Kontak: Henning 083 755 2177

 

IMG 20220201 WA0004

Plaas sleepwa, 10 ton, met papiere, sonder tanks, Baie goeie toestand.

Prys: R60 000,00+vat

Area: Coligny

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20211111 WA0006

SA Truck Bodies, Side tipper Link, 45m3, 2013. Baie goeie toestand.

Prys: R350 000,00+vat

Area: Upington

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220217 WA0015

Plaaswa, 8 Ton, 6m, puik toestand.

Prys: R80 000,00+vat

Area: Brits

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20211119 WA0063

SA Truck Bodies Tautliner, 2020, Nuwe Seile en Kleur van jou keuse, Alluminium rims, optel aste. Puik toestand.

Prys: R 730 000,00+vat

Area: Riversdal

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220113 WA0038

Kearney, 2017, 45m3, Baie goeie toestand.

Prys: R490 000,00+vat

Area: welkom

Kontak: Henning 083 755 2177

 

IMG 20220324 WA0008

Tanker/Bulk Trailer, 3 As, Henred aste, 1981, 40m3, mwt Blower. Baie goeie toestand en kan ook as watertanker gebruik word.

Prys: R160 000+vat

Area: Aliwal Noord

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220221 WA0009

Enkel as Dolly, Met papiere en brieke, Goeie toestand.

Prys: R65 000,00+vat

Area: Delmas

Kontak: Henning 083 755 2177

png 20211118 092413 0000 Copy

Adverteer Nou, Grondverskuiwingsmasjienerie, Trokke, Sleepwaens ens.

Gratis.

Henning 083 755 2177

henning@hvrturbos.co.za

png 20220324 093131 0000

IMG 20220413 WA0031

M&P Bodies, 2-As, BPW aste, Tautliner, Geen papiere, 11m, Goeie toestand.

Prys: R60 000.00+vat

Area: Brits

Kontak: Henning 083 755 2177

 

IMG 20210315 WA0057

Enkel – as Dolly.

Prys: R50 000,00+vat.

Area: Delmas.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20220516 WA0014

Plaaswa Diesel Tanker, 12 000 Liter, Kompleet met pomp en meters, Geen papiere.

Prys: R150 000.00+vat

Area: Bultfontein

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220505 WA0012

2x Mark waentjies, 1.2m Breed x 2.7m Lank, Baie goeie toestand.

Prys: R45 000.00+vat

Area: Pretoria

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20210406 WA0028

Henred, Dubbel as, 10m, Massakante kan opgesit word teen ekstra kostes, Goeie toestand.

Prys: R110 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Brits.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20220525 WA0010

Bees/Skaap sleepwa, 2.2 Ton, Met hek in die middel en agter, 4.4m Lank, Aste het skokbrekers vir beter padhou vvermoe, Nuut gebou, 80% Deposito.

Prys: R108 000.00+vat

Area: Kimberley

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220525 WA0012

Die 5-in-1 Sleepwa, Gebruik een onderstel vir die bakke van jou keuse of behoefte, 2.2 Ton, Nuut geboude onderstel.

Prys: R70 000.00+vat

Area: Kimberley

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220609 WA0014

SA Truck Bodies, 2011, Met Container Locks en Pole Pockets, Baie goeie toestand.

Prys: R285 000.00+vat

Area: Kemptonpark

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220602 WA0006

Massawa vir trekker, 15 Ton, 1.8m Hoog, 5m Lank, Nuut gebou.

Prys: R200 000.00+vat

Area: Brits

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20210526 WA0007

Oorlaai wa. Goeie toestand.

Prys: R60 000,00 + vat

Area: Bloemfontein

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220613 WA0011

Henred enkel as platbak sleepwa x 3, Een het papiere, 2 x 11m, 1 x 10m, Goeie toestand.

Prys: R80 000.00+vat Kontant (Elk)

Area: Dundee

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220620 WA0003

Lowbed 11m, Nek 2.950m, Bed 4.980m, Agter 3.230m, Maak en Jaarmodel onbekend, Papiere is reg. Goeie toestand.

Prys: R110 000.00+vat

Area: Klerksdorp

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220624 WA0023

Henred, 3 As, 2009, 30 Ton, Met Stenekraan, Goeie toestand.

Prys: R375 000.00+vat

Area: Kimberley

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20210205 WA0049

Perde wa vir agt perde, Geen papiere, Goeie toestand.

Prys: R45 000,00+vat. (Maak n Offer).

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20211020 WA0047

Yskas, 3 as, Sleepwa, 2008, Goeie toestand.

Prys: R240 000,00+vat

Area: Durban

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220728 WA0011

Henred 4-As, Gooseneck, 50 Ton Lowbed, 12m Laai area bo oor wiele, 17m Lank, 2.9m (3.5m) Breed, Puik toestand.

Prys: R770 000.00+vat

Area: Pretoria

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20210825 WA0007

Piggyback, Goeie toestand.

Prys: R30 000,00+vat

Area: Ellisras

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220728 WA0013

Henred 4-As, Stepdeck Lowbed, 15m Laai area, 2.6m (3.2m) Breed, 50 Ton, Hydraulic ramps, Puik toestand.

Prys: R590 000.00+vat

Area: Pretoria

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20210827 WA0018

Sleepwa, Dubbel as, Dubbel Wiele en Enkel as voor. Sonder tanks. Geskraapte papiere. Baie goeie toestand.

Prys: R165 000,00+vat

Area: Sasolburg

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220719 WA0037

Diesel Brouwser, 1000L,Met papiere en Meganiese Pomp. Baie goeie toestand.

Prys: R26 500.00+vat

Area: Kemptonpark

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220802 WA0011

Henred Copelyn, 20m3, Papiere reg, Werkende toestand.

Prys: R90 000.00+vat

Area: Rustenburg

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20210813 WA0000

Plaas sleepwa, 15 Ton, Tipper, Enkel as. Goeie toestand.

Prys: R 65 000,00+vat

Area: Swartruggens

Kontak: 083 755 2177

IMG 20220719 WA0053

Stepdeck 2-As Lowbed, Sonder winch, Met papiere, Goeie toestand.

Prys: R175 000.00+vat

Area: Delmas

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20220719 WA0055

Skaapwa, Tripple Deck, 8 meter, Jaarmodel onbekend, Met papiere, Goeie toestand.

Prys: R100 000.00+vat

Area: Bloemfontein

Kontak: Henning 083 755 2177

WhatsApp Image 2021 01 27 at 20 24 28

Plaas wa vir Gereedskap of Mobiele honderhok, Geen papiere.

Prys:R60 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Delmas

Kontak: Henning 083 755 2177

WhatsApp Image 2021 01 27 at 20 25 02

Koelkas vir vleis, 3 Ton, Stainless steel vloer, Goeie toestand.

Prys: R65 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Delmas

Kontak: Henning 083 755 2177

WhatsApp Image 2021 02 04 at 22 05 28

Springbok, 1996, 10m, Puik toestand

Prys:R160 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Delmas

Kontak: Henning 083 755 2177

WhatsApp Image 2021 01 27 at 20 26 37

Dubbel as Dollys.

Prys: R75 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Delmas

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20180727 WA0078

Henred, 12m, Met container locks, Nuwe versoolde bande 1100×20, 2-As, 1976, Goeie toestand.

Prys: R70 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Carltonville.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190915 WA0100

Bobcat/Trekker, Sleepwa, 6,5 Ton, Met Briekke, Nuut gebou

Prys: R 56 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Pretoria

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20190915 WA0098

Bobcat/Trekker, Sleepwa, 6 Ton, Sonder briekke, Nuut gebou

Prys: R38 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Pretoria

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20190915 WA0095

Plaassleepwa, 8 Ton, Nuut gebou

Prys: R 78 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Pretoria

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20190915 WA0097

Wa met trallies, 750 KG, Nuut gebou

Prys: R28 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Pretoria

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20200518 WA0001

Bantam D-as inloop sleepwa , Met Remme , Tarra 497Kg, 6m Lank x1,8m Breed x2m Hoog , Goeie toestand

Prys : R75 000,00+vat (Maak n offer)

Area : Bothaville

Kontak : Henning 083 755 2177

IMG 20200316 WA0014

Nuut geboude sleepwa, 1,3 m x 1,8m, met papiere.

Prys; R 19 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Naboomspruit

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20200316 WA0016

Nuut geboude sleepwa, 6 vt, Met papiere.

Prys;R19 000 ,00

Area: Naboomspruit

Kontak; Henning 083 755 2177

 

IMG 20200316 WA0019

Nuut  geboude sleepwa, 7vt, 14 duim bande, Met papiere.

Prys; R21 500,00+vat(Maak n offer)

Area: Naboomspruit

Kontak: Henning 083 755 2177

 

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous