Archive for May 2011

Welkom by HVRTURBOS

Baie dankie vir u besoek, ons waardeer opreg !!!

U PARK / WE SELL!!!
Daar  word DAAGLIKS, nuwe items bygevoeg.
U word dus hartlik uitgenooi, om ons DAAGLIKS te  besoek 
Indien u iets wil verkoop, kontak ons VANDAG.
ONS ADVERTEER GRATIS!!!
“Ons gedagte is om u item so spoedig as moontlik te kan verkoop, daarom vra ons dat u, u verkoopprys so laag as moontlik sal hou, om dan so spoedig as moontlik kontant in u hand te verkry.”
Ons herbou en herstel ook diesel turbos, tel op en lewer af met een dag diens en een jaar waarborg.
u Kan selfs op ons Facebook en Instagram Profiel gaan kyk vir daaglikse plaasings.
HVRTURBOS 
HVRTURBOS TROKKE
HVRTURBOS MASJIENE 
HVRTURBOS SLEEPWANES
HENNING JANSE VAN RENSBURG
  
Vir meer Inligting kan u ons rustig kontak
Henning.
  083 755 2177
 u kan gerus ons website address aan stuur!!
Weereens Baie dankie vir die besoek, Dit help ons baie!!