Crusher Plants

IMG 20181023 WA0153

Osborn, 44H, STD, Heavy Duty Mobile Crusher, 3000 Ure, Goeie toestand.

Prys: R3,1 Milj. +vat.

Area: Vrystaat.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20181024 WA0123

48 x 26 Hatfield.

Prys: R660 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Springs

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20181030 WA0258

Karoo Batcing Plant, 2010, met TATA mixer, 2010, 6m3, Goeie toestand.

Prys: R750 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Hoedspruit.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20181126 WA0130

Finlay 683, Dubbel dek screen, Goeie toest.

Prys: R380 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Vereeniging.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20181114 WA0254

2x Mobile Cone crushers.

Prys: R160 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Nelspruit.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190109 WA0027

Double Toggle Jaw, 24×32.

Prys: R710 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Potgietersrus.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190109 WA0021

Terex 400×600, Crusher met motor.

Prys: R440 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Potgietersrus.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190109 WA0017

Osborn Granulator, 12×36.

Prys: R430 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Potgietersrus.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190109 WA0012

Nordberg, 400×600.

Prys: R440 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Potgietersrus.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190109 WA0011

Hadfield Jaw Crusher, 18×30.

Prys: R640 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Potgietersrus.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190224 WA0117

Hazemag, 2006, Impact Crusher, Goeie toest.

Prys: R290 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Ellisras.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20180201 WA0471

Ball Mill, 6×12.

Prys: R600 000,00+vat.

Area: Potgietersrus.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20180202 WA0007

Nordberg VB67, Mobile Jaw Crusher.

Prys: R990 000,00+vat.

Area: Potgietersrus.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20200303 WA0000

2x Mobile Hazomag Roter Crushers.  2x Mobile 10m Screens, 19mm, 13mm en sand.

Kompleet hidroliese stelsel met ADE engines aangedryf, Puik toestand.

Prys: R2,4 Milj+vat(Maak n offer)

Area: Pretoria

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20200310 WA0006

Kompleet Diamant Plant, Goeie toestand.

Prys:R6 Milj+vat(Maak n offer)

Area: Bloemhof

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20191028 WA0000

Crushing en screening plant. Kompleet en volledig met 3 x crushers, screens, coveyors en motors, Goeie toestand

Prys : R6,6 Milj +vat (Maak n offer)

Area: Rustenburg

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20200316 WA0002

1×1,1Kw Multotec Hammer Sampler. 1×750 -HS – 150 Multotec Hammer Sampler, Nog Nuut.

Prys;R770 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Naboomspruit

Kontak Henning 083 755 2177

IMG 20200316 WA0004

Kompleet Fluid Drive, 300 T/Uur Dubbel Rol Crusher met motor, Goeie toestand.

Prys: R380 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Middelburg

Kontak: Henning 083 755 2177

 

IMG 20200316 WA0006

Kompleet 180 T/Uur Jaw Crusher  met frame, Goeie toestand.

Prys:R 330 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Middelburg

Kontak; Henning 083 755 2177

IMG 20200316 WA0008

Kompleet 250 T/Uur Jaw Crusher met frame, Goeie toestand.

Prys: R410 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Middelburg

Kontak; Henning 083 755 2177

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

DSC01562

Powerscreen Merk 2, 2001, Feederbox, Met trip deck screen, Diesel, Hydraulics, Mobile, 4000 Ure, Wet/Dry sand washplant, 3x Stockpilers.

Prys: R1,6 Milj+vat.

Area: Rustenburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
April 2020
M T W T F S S
« May    
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930  
Die tyd is nou