Busse

IMG 20190430 WA0020

Volvo B7, 2003, 500 000Km, 65 Seater, Goeie toest.

Prys: R550 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Vanderbijlpark.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190521 WA0117

Iveco bussie, Omskep in Camper.

Prys: R90 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Kimberley.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20171214 WA049

“Heat Sensor”, Waarskuwing en voorkoming toestel vir oorverhitting van Bearings en Remme.

Prys: R135,00+vat.

Area: Hoopstad.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

DSC03041

Merc Sauer, Hotel Bus, ADE 407NT, Nuwe engine, Auto box, Air suspension, Brieke is gedoen, Geen papiere, Goeie toestand.

Prys: R90 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Douglas.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

1897753 10203401669710726 1069321849 n

30 Ton (6m) Weegbrug. Goeie toestand.

Prys: R115 000,00+vat.

Area: Delmas.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
November 2019
M T W T F S S
« May    
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930  
Die tyd is nou