Ander

IMG 20181001 180314

Mobiele Vleisverwerkingseenheid, In n raam met n dak, Werksarea, Koelkas en Vrieskas, Kompleet en nuut vervaardig, 7m Lank x 2,4m Breed, x 2,25m Hoog.

Prys: R220 000,00+vat.

Area: Boshof.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20180531 WA0135

Dymot Winches: 5 Ton en 3 Ton.

Prys: R700 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Vanderbijlpark.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190219 WA0116

Miniatuur Perdjies (Pet Ponies), Baie mak en gesond.

Prys: R7000,00 (Maak n Offer).

Area: Rustenburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190405 WA0201

Tamboti, Kiaat, African Mahogany en African Black hout stompe beskibaar in tonne maat.

Prys: Tamboti, R12 000.00/Ton. Kiaat, R8 000,00/Ton. African Mahogany, R9000,00/Ton. African Black wood, R15 000,00/Ton.

Area: Noord Natal en afgelewer in Johannesburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

 

 

IMG 20190724 WA0126

24 x Sink Kamers in 4 x rye, 48 x Beddens en matrasse, 2 x Ablusieblokke met toilette, wasbakke en storte, 5000 L JoJo tank met drukpomp en met elektriese bedrading.

Prys: R155 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Kimberley.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190521 WA0117

Iveco bussie, Omskep in Camper.

Prys: R90 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Kimberley.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190517 WA0131

Vrieskamer 2.3 x 2.3 x 2.6m Hoog.

Prys: R45 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Hartebeesfontein.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190517 WA0128

1500 x Tef bale, 22 – 25Kg.

Prys: R75.00/Baal.

Area: Hartebeesfontein.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20180123 WA0065

Bakkie Toolbox, Gull Wing, Alluminium, Goeie toest.

Prys: R11500,00+vat.

Area: Witbank.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190917 WA0327

TFM 50 ton Winch,Goeie werkende toestand

Prys: R60 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Rustenburg

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20190930 WA0073

PMSA VB, Steenmasjien, Chain conveyor, Gantry, Bag breaker, Goeie toestand.

Prys: R800 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Aliwal Noord

Kontak: Henning 08 755 2177

IMG 20171214 WA049

“Heat Sensor”, Waarskuwing en voorkoming toestel vir oorverhitting van Bearings en Remme.

Prys: R135,00+vat.

Area: Hoopstad.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20171218 WA023

“Heat Sensor” op Elektriese motors, Sentrifigale pompe, ens om oorverhitting en skade te voorkom.

Prys: R135,00+vat.

Area: Hoopstad.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20171029 WA083

Kantoor Container, 6m, 3x Vensters, 1x Deur, 1x Vertrek2m, 1x Vertrek 4m, Nuwe vloer, Goeie toest.

Prys: R30 000,00+vat.

Area: Heidelberg. (Tvl).

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20171116 WA042

Pixie Containers 1,5mx2m, Goeie toest.

Prys: R10 000,00+vat. Elk.

Area: Benoni.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20171114 WA162

Koelkamer, Soos Nuut.

Prys: R35 000,00+vat.

Area: Benoni.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

DSCN1456

Gastehuis, 12 Dubbelbedkamers en 2-Familie eenhede (Elk met 3-slaapkamers in n eenheid), 0,3 Hektaar oop grond, Puik toestand.

Prys: R4,4Milj.

Area: Kuruman.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

1235213 10152095812157863 724311472 n

21Ha, 15Km vanaf Vanderkloof, Noordkaap. 3xBoorgate met pompe, windpomp en sinkdam. 3xGronddamme, 2xWatertanks.

GEBOU 1: Backpackers Lodge, Slaap 8, Kombuis, Sit/Eetkamer, 2xBadk, Meubels ingesluit. 3mx3m Koelkamer. GEBOU 2: 4xSlaapk Huis, 2,5 Badk,Kombuis, Sit/Eetk, TV Kamer, Poolkamer, Waskamer, 2xKantore, Groot Braaikamer, Swembad en Koi Dam, Stoorkamer, Voeltjiehokke, 3xGarages, Groot omheinde erf.

GEBOU 3: Stoorkamer met 4xVoertuig afdakke, Gebou 4: Volledig toegeruste Slaghuis, Watersuiweringsaanleg, Groot Gereedskapkamer, GEBOU 5: Vark hokke, GEBOU 6: Groot Skuur, GEBOU 7: Groot skuur met Waterkoeler, 4mx3m, Koelkamer, Groot afdak. GEBOU 8: 6xHoenderhokke met 4xSilos, GEBOU 9: 2Slpkamer huis, Kombuis, Sit/Eetkamer, Waskamer, Swembad, Onderdak Braai, Omheinde erf. GEBOU 10: Gastehuis, 2x 2Slpkamer chalets, Onderdak braai, 3x1Slpkamers met on-suite, Meubels ingesluit. VOERTUIE: 2xVaaljapie Trekkers en 2x Sleepwaens. LEWENDEHAWE: 2xEmoes, Rooibok, Duiker, Ganse, Kalkoene, Hoenders, Springbokke.

Prys: R4,9Milj.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20170913 WA054

Container op wiele.

Prys: R40 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Kimberley.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20170801 WA121

Scrapmetal Grab.

Prys: R18 000,00+vat.

Area: Prieska.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

!cid 29DB7075 ED4C 4D1F B324 660F0AA4E799

Hokenheim 14 000L Diesel tank, 80L/Min.

Prys: R65 000,00+vat.

Area: Limpopo.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

529209 10151976962655100 126188548 n

Vir bekostigbare Diesel, Petrol en Olie en met n bestelling van 4000L en meer, kontak Tobie. 082 549 6176.

1897753 10203401669710726 1069321849 n

30 Ton (6m) Weegbrug. Goeie toestand.

Prys: R115 000,00+vat.

Area: Delmas.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

1958490 10203669859211734 1715975982 n

Aandag boere. Ek dip, brandmerk, tatoeer,onthoring, ontwurm, kastreer, ens., u vee op n 3 maandelikse basis teen R8 vir beeste en kalwers en R5 vir kleinvee.

Kontak: Richard. 062 356 8592. (Animal Care).

Area: Vryburg, Tosca, Bray, en Vergelee omgewing.

IMG 20170712 WA037

Oorhoofse kraan, 6m Lift, 7m Wyd, 10 Ton, 5 Ton hoist, 30m beweging op spore, Baie goeie toest.

Prys: R145 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Carltonville.

Kontak; Henning. 083 755 2177.

20160922 160808

Jurgens Pioneer Autovilla, ’84, V6, 47 000Km, Papiere reg, Baie mooi!

Prys: R90 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Pretoria.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

 

PH A Front view

Parkhome A, 12mx3m, Gebruik as kantore, Met kombuis en Geyser, Met toilet en wasbak, Baie goeie toest.

Prys: R99 000,00+vat (Maak n Offer).

Area: Rustenburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PH B

Parkhome B, 12mx3m, Met shower, toilet en wasbak, Baie goeie toest.

Prys: R99 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Rustenburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20170704 WA036

50 000Lt Tanks, Mild Steel, 6mm dik, Was gebruik vir voedselprodukte. Goeie toest.

Prys: R67500,00+vat Elk.

Area: Paarl.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20160925 WA008

Fluk Elektriese meter.

Prys: R75 000,00+vat.

Area: …

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20161116 WA049

12m Container vir kantore of winkel.

Prys: R30 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Benoni.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20170214 WA084

Mieliemeule, Staalland, 3Ton/Uur, 18 Maande gemaal, Setaki ontkiemer, 5Ton/uur, 50Kw elektriese motor, Baie goeie toest.

Prys: R220 000,00+vat. (Vir die Meule).

Prys: R660 000,00+vat. (Vir die Ontkiemer).

Area: Bethlehem.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

1378619 607234819315925 2006697906 n

ROFF Koringmeule, 350Kg/Uur, Goeie toest.

Prys: R330 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Bethlehem.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

1625553 10151936936161381 2144378136 n

ROFF mielie ontkiemer, 750Kg/Uur, Goeie toest.

Prys: R60 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Bethlehem.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

Windpomp 5

Poldaw Windpomp, so goed soos nuut.

Prys: R25 000,00+vat.

Area: Koster.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
November 2019
M T W T F S S
« May    
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930  
Die tyd is nou