Kontrakte / Contracts

geenfoto 1306426097

Vervoer van Graan, Kontrakte.

Kontak: Hughie. 084 251 2413.

geenfoto 1306426097

Vragte vir “Superlinks”.

Kontak: 081 395 8628.

geenfoto 1306426097

Vragte vir “Superlinks”.

Kontak: Abrie Kruger. 073 859 0328.

geenfoto 1306426097

Verskeie vervoerkontrakte.

Kontak: Terry. 079 186 2817 / Anandi. 082 555 9277.

geenfoto 1306426097

Begin jou eie Transport besigheid met Kontrakte en Finansiering.

Kontak: Johan. 082 955 2309.

geenfoto 1306426097

Verskeie vervoerkontrakte vir “Superlinks”.

Kontak: Rika. 082 974 4267.

geenfoto 1306426097

Verskillende Vevoerkontrakte.

Kontak: Andries 074 915 3229 / Maria 076 893 6540.

geenfoto 1306426097

Verskillende Vervoerkontrakte.

Kontak: Klaas 076 194 9687 / Eureca 072 207 6965.

geenfoto 1306426097

Verskillende Vervoerkontrakte.

Kontak: Rika. 074 138 1356.

geenfoto 1306426097

Steenkool kontrakte vir 25 Trokke vir 5 Jaar.

Kontak: Pieter. 076 562 9210.

geenfoto 1306426097

Kontrakte vir “Side Tippers”.

Kontak: Reinette. 076 234 3938.

geenfoto 1306426097

Kontrakte vir 10m3 Tippers en 36 Ton Trokke.

Kontak: Jannie 082 705 4611 / Engela 082 495 1509.

geenfoto 1306426097

Vervoer van graan.

kontak: Tony Cloete. 079 498 3640.

geenfoto 1306426097

Vervoer van graan kontrakte beskikbaar.

Kontak: Paul. 079 583 6061.

geenfoto 1306426097

Kole, 5800Ton wat spoedig oor 1Km geskuif moet word. DRINGEND!!!.

Area: Lichtenburg.

Kontak: Danie. 083 561 6203.

geenfoto 1306426097

Indien u dalk nog weet van enige vervoer of konstruksie kontrakte wat beskikbaar is, laat weet ons gerus.

Ons plaas die inligting GRATIS op die web.

Kontak: henning@hvrturbos.co.za

geenfoto 1306426097

Looking for a new Job? Visit, SAJobs.co.za ,to apply for your choice of more than 100 000 Jobs.

geenfoto 1306426097

Ons benodig 10m3 Tippers.

Area: Hoedspruit.

Kontak: Dawie. 082 929 9803.

geenfoto 1306426097

Ons het mielies om te ry.

Kontak: Kobie. 082 568 1775.

geenfoto 1306426097

Vragte gesoek vir 13m Sleepwa vanaf, Upington, Kimberley, Colesberg, Orania, Bloemfontein, Oos Londen en Johannesburg na die Kaap.

Kontak: Manie Retief. 078 520 1672.

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

foon 110

ERF met 3-As Folding Gooseneck. Te Huur. Owner driver.

Kontak: Willem Odendaal: 082 325 4317.

PICT8308

Help my asseblief sodat ons aan u, die Koper en Verkoper, sover moontlik, aan te kan hou, om n Puik Diens aan u te kan Lewer en te Verseker, vir Nou en in

die Toekoms. So werk dit dan:

1. Indien u  belang sou stel in n item op die webblad, laat weet my, dan reel ek vir ons n afspraak met die eienaar om dit te kan gaan besigtig op n tyd en datum wat u pas.

2. Nadat u die item besigtig het en tevrede is met die item, dan praat of onderhandel u met  MY  en onderhandel GEENSINS met die EIENAAR nie. Ek sal aan u n HVRTurbos belastingfaktuur gee vir die item. U betaal die geld dan oor in HVRTurbos se bankrekening, die geld word dan “ge-clear ” deur die bank. (Onthou, enige tjek le 10 dae). Die eienaar sal aan HVRTurbos n belastingfaktuur uitmaak en HVRTurbos sal dan die geld oorbetaal aan die eienaar.

3.Indien die eienaar sy gelde ontvang en tevrede is, sal hy aan u die sleutels, dokumentasie (Indien van toepassing) en magtiging gee om die item te mag verwyder.

Dis so maklik en eenvoudig.

Baie dankie vir u samewerking, ons waardeer opreg.

Lekker dag.

Henning.

 

 

17092011060

5x Super Links vir Graan en platbak werk.

Kontak Chris van der Walt: 073 399 8987.

PICT9331

Nou, om op HVRTurbos se website te adverteer is baie maklik en eenvoudig en daar is nog BAIE plek vir enige iets.

1. U stuur aan my die item wat u wil adverteer, se FOTO, met die nodige INLIGTING van die item, die AREA waar die item besigtig kan word, die PRYS wat u  verlang vir die item, met u NAAM  en KONTAKBESONDERHEDE, na henning@hvrturbos.co.za

2. HVRTurbos behoort dan die inligting vir u op die web te plaas, GRATIS, binne 14 dae.

3. Indien iemand dan belang sou stel in die item, sal hy my kontak en ek sal dan n afspraak reel vir wanneer ons die item kan gaan besigtig. Die voornemende koper sal dan die item volledig besigtig, toets en as daar enige verdere tegniese vrae is, en u teenwoordig is, dan is u meer as welkom om die vrae so volledig as moontlik te beantwoord.

4. Indien die voornemende koper ENIGSINS wil onderhandel oor die prys van die item, verwys u die voornemende koper dan net terug na MY toe, DIS AL.

5.  Die voornemende koper is meer as welkom om met MY te onderhandel oor die prys van die item. Hy sal dan aan MY die offer maak vir die item, wat ek weer op my beurt, net so, aan u sal deurgee en so kan u dan besluit of u die offer gaan aanvaar al dan nie.

6. HVRTurbos sal dan aan die koper n belastingfaktuur uitmaak. Die volledige bedrag word dan in HVRTurbos se bankrekening inbetaal en die geld word “ge-clear” deur die bank. U maak dan weer n belastingfaktuur uit aan HVRTurbos en die geld word direk in u rekening betaal. As u, u geld ontvang het en u tevrede daarmee is, gee u dan magtiging dat die item van die perseel verwyder mag word. So maklik en eenvoudig.

Stuur maar daardie fotos, ons wag.

Baie dankie.

Lekker dag.

Henning.

 

17092011080

Vervoer van Grondverskuiwingsmasjienerie.

Kontak: Wilma Steyn: 076 731 5562.

17092011082

Ons het omtrent 3000 Ton mielies en koring wat tussen Bloemfontein en Kaapstad vervoer moet word.

 

Kontak: Jaco. 084 868 1132.

Baie Dankie.

Henning

DSC02485

Hi.

Indien u enige probleme met u advertensie op die website ondervind, kontak my, ek help graag.

Baie Dankie

Lekker dag

Ada:  073 021 7828

DSC01854

Ons soek vervoer kontrakte vir 4ton trok met klapkante met canopy op,  vir vervoer van werkers of enige vervoer.

Eie drywer

Kontak:  Willem  082 8784 252 / 082 9408 350

A4 Ad

Landbou Kontrakteur,  Spesialiseer in presisie kalk strooi.

 

Kontak:  Sakkie  Odendaal  072 3345 951

DSC00676

Vervoer dienste,  Man trok met 16.3m lowbed om Trekkers en Implemente te vervoer.  ( Bestuur self )

 

Kontak:  Sakkie Odendaal  072 3345 951

PICT8314

Hi.
Onthou, as jy nie tevrede met die pryse van die items op hierdie website is nie, maak my dan net n offer van wat jy bereid is om te betaal.
Hier praat ons nog met mekaar.
Baie dankie.
Lekker dag verder.
Henning.

!cid image001 png@01CE39C9

Vervoerdienste.

Toyota Hino 700 Series,  Enkel as perd,  Met blanke bestuurder vir vervoer.

Area:  Gauteng/Limpopo.

Kontak:  Frank  082 417 7011.

DSC01670

Sement vragte beskikbaar

Kontak:  Sammy  082 554 2038

PICT7945

Benodig dringend ASAP subkontrakteurs met Interlink Sidetippers.

Kontak: selvinantonie@yahoo.com

PICT9583

Kontrakte beskikbaar vir 3x Side Tippers.

Kontak: Sakkie. 0731859317.

PICT5914

Kontrakte vir 34 Ton Side Tippers.

Kontak: Johnny. 082 349 3996.

PICT9477

Myn dump moet geskuif word. Benodig 6 x Laaigrawe en 10 x 10m3 Tippers. Dringend.

Kontak: Jack. 083 287 3717.

DSC01462

Ry van mielies.

Kontak: Daleen Marais. 082 827 8372.

PICT7055

Kontrak om 8 – 10 Ton Rosyne te vervoer van Upington na Paarl.

Kontak: Johan. 083 327 5132.

PICT9551

Kontrakte vir 10m3 Tippers en Grondverskuiwingsmasjienerie beskikbaar.

Kontak: Andre. 071 676 2195.

PICT9639

Graan Vervoerkontrakte beskikbaar.

Kontak: Owen. 082 902 5472.

PICT8016

Vir algemene vervoerwerk.

Kontak: Yolandi. 071 333 0643.

PICT9565

Soek vervoer werk of vragte vanaf Witbank na Kaapstad of enigiets anders vir “Dropside Link”.

Kontak: Cassie: 082 694 0513.

Previous
May 2013
M T W T F S S
« May    
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
Die tyd is nou