TLB

IMG 20190418 WA0178

Bell 315SJ, 4×4, 2009, 5384 Ure, Goeie toest.

Prys: R350 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Rustenburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190911 WA0190

Volvo BL 61, 7660 Ure, 2009, 4×4, Goeie toestand

Prys: R355 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Bothaville

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20200120 WA0003

Ford 3000, TLB, 4×2, Goeie toestand.

Prys: R50 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Klerksdorp

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20200212 WA0002

TEREX 860 Elite, 2011, 10580 Ure, 4×4, Baie goeie toestand.

Prys: R295 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Pretoria

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20191219 WA0000

CAT 424D, 2006, 4×4, 15 000 Ure, Baie goeie toestand.

Prys: R280 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Swartruggens

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20191007 WA0075

JCB 2D, TLB, 4×2, Goeie toestand

Prys: R65 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Upington

Kontak: Henning 083 755 2177

74 Photo0836

Volvo BL71, 2007, 6400 Ure, 4-in-1, 4×4, Nuwe agter bande, Baie mooi met papiere.

Prys: R415 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Phillipolis.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

1424314 450468305058547 115588639 n

John Deere, TLB, 4×2, Goeie toestand.

Prys: R130 000,00+vat.

Area: Hopetown.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

20140221 151824

CASE 780, TLB, Geen engine of transmissie, Vir Parte.

Prys: R15 000,00+vat.

Area: Potgietersrus.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
July 2020
M T W T F S S
« May    
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
Die tyd is nou