Stropers

IMG 20181011 WA0067

M/F5650, Met Geringhoff 4Ry 91cm mielietafel, 5 Ry Soja tafel en 4 R Sonneblom tafel, Goeie toestand.

Prys: R95 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Balfour.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20180827 WA0063

Slattery Stroper, Enkel ry, Werkende toest.

Prys: R10 000,00+vat.

Area: Brits.

Kontak: Henning. 083 755 2177

IMG 20181011 WA0052

Claas Lexion 750, 2012, 2500 EH en 1600 RH, Baie mooi.

Prys: R1,5 Milj+vat. (Maak n Offer).

Area: Balfour.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20160414 WA013

Malcomes 8060, Stroper, Goeie toest.

Prys: R110 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Delareyville.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20160414 WA012

Malcomes 8050, Stroper, Goeie toest.

Prys: R80 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Delareyville.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20160414 WA011

Malcomes 8050, Stroper, Goeie toest.

Prys: R80 000,00+vat.

Area: Delareyville.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

Resized 20170610 132105

Slattery enkelry stroper, Werkende toest.

Prys: R22 500,00+vat.

Area: Rustenburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20170221 WA029

Vetsak stroper, Goeie toest.

Prys: R35 000,00+vat.

Area: Hartebeesfontein.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
November 2019
M T W T F S S
« May    
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930  
Die tyd is nou