Ratkaste

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

IMG 20160314 082938

MAN CLA26-280 Nuwe Manual Gearboxes, Ratkaste is net met Outomatiese ratkaste vervang.

Prys: R50 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Johannesburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
February 2020
M T W T F S S
« May    
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
242526272829  
Die tyd is nou