Forklifts

IMG 20181129 WA0138

Cat Towmotor, 4 Ton, Goeie toest.

Prys: R60 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Parys.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20181120 WA0304

Merlo P32, 12-EVS, Telehandler, Met bak en vurke, getoets en in goeie toestand.

Prys: R190 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Boksburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20181121 WA0070

Hyster 2,5 Ton, 3 Stage, Baie goeie toest.

Prys: R90 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Benoni.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190118 WA0172

Komatsu Forklift, 2,5 Ton, 6 Cyl Nissan engine, Werkende toest.

Prys: R80 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Swartruggens.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190917 WA0174

Sanderson, 4×4, Rowwe terrain, Vurkhyser, 6 Ton, Ford 4 cyl engine, Kort agterste propshaft

Prys: R45 000,00

Area: Honeydew

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20200311 WA0003

Lancer Boss 10 Ton, 2357 Ure, Jaarmodel onbekend, Goeie toestand.

Prys:280 000,00+vat(Maak n offer)

Area: Johannesburg

Kontak; Henning 083 755 2177

IMG 20191120 WA0002

Sambron rowwe terrain vurkhyser, Perkins 3 Cyl, 5 Ton, Goeie toestand

Prys: R85 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Tarlton

Kontak: Henning 083 755 2177

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
April 2020
M T W T F S S
« May    
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930  
Die tyd is nou