Excavators

IMG 20180920 WA0194

Daewoo SL280LC-3, 15 000 ure, Goeie toest.

Prys: R330 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Honeydew.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190109 WA0207

Komatsu PC300/2, Werkende toest.

Prys: R160 000,00+vat.

Area: Swartruggens.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20181107 WA0273

Komatsu PC600-7, 12126 ure.

Prys: R 880 000,00+vat.

Area: Benoni.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190205 151711

Rondebult RB922, 22 Ton, 5500 Ure, Puik toest.

Prys: R700 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Kathu.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190207 WA0208

Hyundai 290 LC-7, 2004, 29 Ton, Goeie toest.

Prys: R490 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Pretoria.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190514 104500

Volvo EC210, 2003, 16 000 Ure, Engine, Hydraulics, Sprockets, Kettings en Rollers, Puik toest, Gepyp vir hammer.

Prys: R490 000,00+vat. (Maak n Offer).

Area: Aliwal Noord.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190513 WA0148

Volvo EC240, 2013, 6000 Ure, Puik toest.

Prys: R1,1 Milj. +vat. (Maak n Offer).

Area: Aliwal Noord.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20180123 WA0038

Hydraulic rotating grab, Pas op 20-30 Ton Excavator.

Prys: R …

Area: Benoni.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20190822 WA0133

Cat 350 L, 1998, Excavator, Baie goeie toestand, Maar kort harnas, Of reg vi parte

Prys: R330 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Benoni

Kontak: Henning 083 755 2177

IMG 20180308 WA0039

CAT 365C, 2006, 5000 Ure, Goeie toest.

Prys: R1,3 Milj +vat.

Area: Pretoria.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20191104 WA0011

Daewoo S450 Giant, Excavator, Draaitafel rat kort ratte

Prys: R170 000,00 +vat (Maak n offer)

Area: Potgietersrus

Kontak: Henning 083 755 2177

PICT4419

Baie dankie aan elkeen wat ons VERTROU en ONDERSTEUN en nie probeer “BYPASS” of OMSEIL of UITSNY nie en so hul INTEGRITEIT saam met die Ou Suid Afrika verloor het nie…

Ons bied aan ons gewaardeerde VERKOPERS en KOPERS n PUIK diens, binne ons vermoe.

Ons as gesin waardeer u en geniet dit opreg.

Baie, Baie dankie.

Lekker dag.

Henning, Elizna en Zannelee.

PICT8308

Party kinders het snaakse ouers en party ouers het snaakse kinders. Gese met Liefde en n Glimlag. Lekker dag.

IMG 20151105 WA005

Zoomlion, 70 Ton, 2015. (Nuut).

Prys: R7,9 Milj.

Area: Boksburg.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

IMG 20170801 WA121

Scrapmetal Grab.

Prys: R18 000,00+vat.

Area: Prieska.

Kontak: Henning. 083 755 2177.

PICT8314

Jaaaaa, ongelukkig moet ek by wees met elke transaksie as gevolg van ons samestelling en aard as mensdom.
Baie jammer vir die ongerief.
Ek sou dit self baie anders wou gehad het.
Ai, ai, ai, …. die mense darem.

Previous
November 2019
M T W T F S S
« May    
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930  
Die tyd is nou