Welkom by HVRTURBOS

Baie dankie vir u besoek, ons waardeer opreg.

Hier is ‘n GROOT verskeidenheid van  items te koop,nl.: BOORMASJIENE,GRONDVERSKUIWINGSMASJIENERIE, TROKKE, TREKKERS,SLEEPWAENS, en nog BAIE meer.
Daar  word DAAGLIKS, nuwe items bygevoeg.
U word dus hartlik uitgenooi, om ons DAAGLIKS te  besoek en is meer as welkom om nog n vriend ook saam te bring.
Indien u REGTIG, GOEDKOOP items of “BARGAINS” het soos bv., BOORMASJIENE,GRONDVERSKUIWINGSMASJIENERIE, TROKKE, TREKKERS,SLEEPWAENS, ENS in die Noord – Kaap, Noord-Wes, Transvaal en Vrystaat omgewing, om te VERKOOP of te VERHUUR,laat weet ons dan gerus.
Ons neem die fotos en plaas die item dan op die web, GRATIS!!!!.
“Onsgedagte is om u item so spoedig as moontlik te kan verkoop, daarom vra ons dat u, u verkoop prys so laag as moontlik sal hou, om dan so spoedig as moontlik kontant in u hand te verkry.”
Ons herbou en herstel ook diesel turbos, tel op en lewer af met een dag diens en een jaar waarborg.
Ons HET en SOEK ook NOG, VERVOER en KONSTRUKSIE KONTRAKTE vir ons kliente. Indien jy van enigiets weet, stuur ASB. die inligting na, henning@hvrturbos.co.za . Ons plaas die inligting ook GRATIS.!!!.
Hier is ons kontak besonderhede indien u meer inligting benodig:
Henning.
Cell:
083 755 2177
Fax:
(012)549 6492
NS.!!!
Laat weet ook net n vriend van ons,
asseblief.!!!
Nogmaals baie DANKIE.!!!
(Join HVR Turbos nou op Facebook by, “Henning van Rensburg”)
 
May 2012
M T W T F S S
« May    
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  
Die tyd is nou